My First Blog!

Ekke!
Haai Ouens & Vrouens & Kinders,
Deesdae weet mens ook nie meer vir wie om te “Haai” want die hele kaboedel is mos AC.
Dit is nou nog ‘n nuwe ding wat ek moes aanleer.
Die eerste keer toe die ou oom vir my oor die foon sê dat hy is BC toe dag ek, ek het nou met die duiwel te doen – groot geword in die ACDC dae sien. Read the rest here »
