Club Elani News and Events

THE place for FUN in the SUN at Misverstand Dam, Moorreesburg

Skaapkop – November 2009

January24

ELANI SKAAPKOPPE BO!!

Die man wat alles begin het.

Die man wat alles begin het.

Moes nou eintlik al lankal vir julle vertel het van hierdie liplekker aand.  Dit was nou wraggies lanklaas dat ons soveel afval gekook het met soveel mense wat omtrent net afval & nogmaals afval eet & eet!

Dit het alles begin een aand in Swarries bar en met die dat Kobus toe so “brag” oor sy koppe wat ons kook toe wil die local boertjies ook kom proe.  Ons maak toe so effens van ‘n grappie en vertel vir die mannetjie as hy nou 20 koppe vat dan maak oons ‘n aand daarvan.

Wel, ‘n maand later sit ons met die dag op hande en soek Mandy skaapkoppe teen ‘n hoë tempo.  Gelukkig kry ons toe genoeg en die kombuis begin met die voorbereiding van die ……….

Read the rest here »

Newsletter – January 2010

January23
Pragtige Ski-water

Pragtige Ski-water

Haai almal,

Ek sit hier in die kantoor met die lugverkoeler se windjie wat koel waai deur die vertrek.  Die rokie van die sigaret wat so voor my verby smeul laat my wonder wat Danie Yskas nou weer gaan skel as hy hier inkom.  Dis mos die rook wat die lugverkoeler opneuk.

Ek dink aan gisteraand, die ou seun wat toe nog 11:45 inkom vir ‘n laaste enkel brandewyn en coke.  Hy’s so ordentlik en so opgewonde oor ons plek dat ek toe maar ‘n eksepsie maak en hom bedien.  My dagskof het toe al begin die oggend 5 uur met hoender mayonaise vir die skole atletiek en 325 slush puppies later sit ek nou met die opgewonde mannetjie.  Ek word wakker…….

Read the rest here »

Accidents 2009!

January23
Says it all!

Says it all!

This 2009 December season was an uneventful (luckily) season regarding accidents. The Lord once again was so good to us to send us millions of his little Angels to protect us from any serious accidents.  Lots of which could have ended up in very bad memories.

Mandy, always ready to doctor someone with a pain, was ever so calmly sitting in the office prepping her little medical box that we got her for Christmas, when the first call came through.  There was a very big accident upriver, two boats collided head on.

Read the rest here »

Newer Entries »

Signup for our News Alerts

If you would like to do the following:

  • Add your comments to a post or
  • Get automatic E-mail News Alerts whenever our Calendar changes or a new post is added to our News Blog

Then you must please Register on our Blog! No more excuses for not knowing what's going on at Club Elani!

You will receive an E-mail after registration with your details. Please remember to add our E-mail address to your address book to ensure that our mails dont get dumped!.

You must Log In to be able to post a comment on any of the posts on our News Blog.