May20

Die hoof plannemaker!
So kom en gaan die tye ook – daar raak Tiersen toe 50 en hy besluit om dit by ons te vier. Die partydjie het al Vrydag aand begin met ‘n regte Misverstand Braai. Toe die tannies die vleis opsit ontdek hulle daar is nog ‘n hele caserol vol rou vleis oor – maar die manne is skoonveld. Almal in Swarries laer getrek sodat die tannies nie een op ‘n slag kon skel nie. En met die meerderheid het hulle toe ook sommer besluit die musiek moet nou speel – klaar met die rugby en tennis ons dans nou.
Dit is hoe ou Rooikappie ons toe gekry – al met die swaai en die draai – Tallies natuurlik agter die toonbank al wiegende toe ou Rooikappie haar verskyning maak met……..
Read the rest here »
May20

Feetjieland!
Hopefully you did not forget Mothers day – 9th of May. What a lekka fairy occasion and not one single person was in a rush. That’s what I like. You already booked so not to cook, so why just come, sit down, chow and go away. Spend some time with those you love – sit, relax, enjoy your surroundings and slowly let the flavours of food & wine sink.
Met ‘n saal vol mense, rustige mense, het ons ‘n fantasmogoriese daggie geniet. Almal het dit rustig gevat en niemand was haastig huis toe nie. Ma het tot vir Lettie aangemaan om nie so vinnig vir die poeding tafel te vra nie want die gaste skep …….
Read the rest here »
May20

Ons Appeltjies
Wheat Barn Dance – what Wheat Barn Dance you would ask.
Wel so tussen die lyne – ons raak toe almal bossies toe ons agterkom die Bad Appletjies kom weer kuier dat ons skoon vergeet van die Barn Dance. Moes mos eintlik die plek opgemaak het met koring aartjies en al daai plaas goedjies maar toe appeltjie ons orals.
The place looked really cool with all the apple décor. And check out the photo’s for our newest invention of candle holders. Just make sure that you get the right person to make the hole otherwise you might end up with…….
Read the rest here »