Elani Hair Saloon
For those who know us – this only spell trouble – I ain’t saying a lot – check the photo’s ……
- SIT NOW!!
- Snip snip
- Snip snip
- Snip snip
- Quiet now
- Level – snip snip
- Pretty, Pretty
THE place for FUN in the SUN at Misverstand Dam, Moorreesburg
For those who know us – this only spell trouble – I ain’t saying a lot – check the photo’s ……
Hello daar van ‘
n lekker warm Klub Elani - dis nou as jy ‘n stil plekkie kry om in die winterson soos ‘n akkedis op ‘n klip te sit en balle bak! Ek verstaan dat die lewe vinnig is deesdae maar partykeer verbaas sommige gaste my nogsteeds met ‘n “jaar laat” oogopslag om my iets uit te wys wat nou net gister bygekom het. Gewoonlik speel ek nog so bietjie saam maar dan moet ek tog maar smile en vertel dat die nuwe ding nou al ‘n jaar lank in daardie selfde posisie staan.
Soos die klein windpomp wat ewe skielik verskyn het. Die waterval by die petrol pomp wat nou al seker twee jaar daar staan het net verlede naweek uit die lig geval. Die palmbome in die slipway en moet tog nie die vistenk vergeet met die skilpaaie in nie ………. die lysie is eintlik nog baie lank!

'n Smile vir die Smiley!
Hi guys,
Just a short update on what’s happening at your favourite place!
Ons skaapkop aand lyk na ‘n lekker groot jol, daar is nog net 20 koppe oor so boek NOU as jy nog nie jou Kop geboek het nie. Die koppe lyk baie mooi en gaan natuurlik nog mooier lyk as ons eers al die lekker spices oor het en gebak het. Om nie eens te praat van die afval nie – die eerste batch was watertand lekker so moenie dit misloop nie.

Dis mos kos!
En dan kom ons wonderlike DJ weer vir ons bietjie agtergrond musiek maak – so maak seker jy is hier om bietjie litte los te skud.
21 Augustes is dit ons eerste Stoei aand op Misverstand – die manne van AWA kom bietjie hul tricks wys in die kruit. Tickets are flying quickly and seats are limited – so make sure you book early to get a nice seat – visit our events page to see what’s going at the AWA evening.
See you there & if we don’t then we see you at some other function hopefully – check out the calendar for more events!
Cheers
Caren

Dad's Sherry table
Wat ‘n regtige oudtydse naweek het ons nie gehad nie. Omtrent die hele oord was die hele tyd op die stoep en almal het saam gekuier. Dis nou behalwe die klomp wat dit oordoen het Vrydag aand en toe nie weer opgedaag het Saterdag nie.
Voordat ek enigsins verder gaan laat ek eers ‘n klein spelfoutjie regstel. In die Vadersdag spyskaart het ek “Tribe” in plaas van “Tripe” geskryf en Harriet was verskriklik ontsteld daaroor. Wees gerus almal – ek het nie ‘n pot vol klein mensies gebedien nie maar wel skaap voete. Ek het die foutjie darem al reg gestel.
For a bit of variety I have asked Lize and Neitjie to write about our Fathers day weekend. So here goes their version on their vision of a weekend at Misverstand…..
If you have not yet made plans for Fathers day – we still have a couple of spots left open. And believe you me – I did not have time to make a nice little thingy with the menu & all to publish on the web so I decided to blog it quickly for you -
Spoil your dad for FATHERS DAY!
20 June
STARTERS:
Delicious Bean Soup, Veggie Soup, Salted Beef on Raisen Bread, Hake strips & Chicken Livers served with Hot Fresh Farm Bread with Homemade Jam & Kaiings.
MAIN COURSE:
Delicious Waterblommetjie Stew, Crispy Rib’s, Tripe & Spice Drumsticks! Served on White Rice or Savoury Rice. Complimented by Crispy Potatoes & Seasonable Veggies. Cover your side plate with a selection from our Salad Valley!
TO FINISH:
Visit our desert table for mouthwatering deserts.
R150 Per person with a lovely cruise on the Berg River
R130 per person for only the Buffet
Cruise starts at 11H00 – limited space
Buffet start at R13H00
Cash Bar
Bookings at 022-4238175 or info@clubelani.co.za