LONG WEEKEND MARCH 2011

Crowd raak groter vir karioke
Friday night started off slow with just a couple of us in the bar. Lots of “groupie” conversations – Tallies & I had our own, discussing all the different “groupies”.
Dit was die tannies regs van ons – main topic was rook en pregnancy. Links van ons die “Grondpad” gang & Nic oor voorplanting van twee-been spesies. In die hoekie was dit die Groen paddatjie gang & Pa – seker weer oor die stand van die land se property markets.
Jagermeester het natuurlik koning gekraai so in die stilligheid – daar is oor en weer stadig maar seker vir almal gekoop – tot tannie Margi het twee weggeslaan!
Ek het die laaste rondte bestel 11:55 & teen 12:00 het ons almal die bar verlaat met die soet smaak van Jagermeister still lingering on our tongue’s.
