September6

Smiley's ready!!
Nog ‘n skaapkop aand het gekom & gegaan – die keer met ‘n verskil want die volgende oggend kon mens voel die pannekoek was definatief by die verkeerde stalletjie afgehaal.
Met die afval op die tafel en die skaapkoppe wat uitgedra word vir die honger manne het die helfde van ons gaste ons verlaat. Hulle het wel belowe sodra die beendere weggesit was dat hulle weer sal terugkom vir die pannekoeke.
Tannie Sannie het weereens vir ons kom ondersteun en hierdie keer ….
Read the rest here »
September6
And it was wrestling, and wrestling it was. I do not think that halve of the people attending had ever been to a wrestling match other than sitting in front of their tv.
At first we could not keep the people out of the hall on the Friday evening as everyone wanted to see the ring. The youngsters all tried out the wring and the big boys checked the carpet out. Just to see how much is real and how soft the landing would be.
Let me tell you –………..
Read the rest here »
July26

Wat's te veil!
Good morning world,
Yes it was that time of the year again – our Cansa auction – thanx to a lot of good people was a tremendous success once again. Thanx to Attie and his team – their energy to keep this yearly auction going is amazing – their team spirit from Juniors up to old Grandpa is something the Springboks could learn from. And of course there is all the sponsors who make this all possible – Rola Motors, Metropolitan etc. Don’t forget the Burger that advertised this event for free – and the down to earth journalist – Amanda – it was great meeting you!
With outside support from……….
Read the rest here »
July24
Hello daar van ‘
n lekker warm Klub Elani - dis nou as jy ‘n stil plekkie kry om in die winterson soos ‘n akkedis op ‘n klip te sit en balle bak! Ek verstaan dat die lewe vinnig is deesdae maar partykeer verbaas sommige gaste my nogsteeds met ‘n “jaar laat” oogopslag om my iets uit te wys wat nou net gister bygekom het. Gewoonlik speel ek nog so bietjie saam maar dan moet ek tog maar smile en vertel dat die nuwe ding nou al ‘n jaar lank in daardie selfde posisie staan.
Soos die klein windpomp wat ewe skielik verskyn het. Die waterval by die petrol pomp wat nou al seker twee jaar daar staan het net verlede naweek uit die lig geval. Die palmbome in die slipway en moet tog nie die vistenk vergeet met die skilpaaie in nie ………. die lysie is eintlik nog baie lank!
Read the rest here »