Club Elani News and Events

THE place for FUN in the SUN at Misverstand Dam, Moorreesburg

Kersdag ete!

January25

Koel Koel sit en Smul!

Kobus bly almal pas in!

Kobus bly almal pas in!

Ons was geseënd met ‘n wonderlike somersdag vir die spesiale geleentheid.  ‘n Hele 220 mense later – het omtrent vir Kobus & Mandy hoofpyne verskaf met die dat ons almal wou gemaklik sit.

Halfdag later het hulle darem die tafels uitgesit gekry en ook nog die laat besprekings voor sitplek gekry.  Met diè harde werk agter die rug het ons begin met die dek.  Terwyl ons messe en glase goed rond dra, opvryf en uitpak het Kobus en oom Kiewiet vir onstpanning vir ons die naamkaartjies uitgeknip.

Dit was die eerste keer dat ons die ete bietjie uitgerek het sodat ‘n man bietjie kan sit en gesels met sy gesin.  Nie net lyf aasvoël hou – eet en loop nie.  Dan is ‘n mens ook so versadig dat jy glad nie eers by die poedingtafel kan kom nie.

11 uur het ons begin met Kaas & beskuitjies – so om die mondkliere bietjie te prikkel vir wat gaan voorlê.  ‘n Uur later het die Voorgereg eers op die tafels verskyn en ook dan so ‘n uur later weer die Hoofgereg.  Met die lugreëlaars wat die plek heerlik koel hou het almal rustig opgeskep en gesmul.

Ongelukkig het almal so lekker gesmul aan die voorgeregte en hoofgeregte dat niemand ‘n enkele foto geneem het nie.  Slegs die poeding tafel is afgeneem – ek’s amper seker dat daar ‘n goeie rede voor was – seker skelmpies nog ‘n happie poeding gaan steel.

“Tredoe” soos die mannetjie vir my een aand laat in Swarries verduidelik het.

Share this Post with Your Fans and Friends:
  • Facebook
  • Twitter
  • Google Bookmarks
  • RSS
  • Live
  • MySpace
  • del.icio.us
  • LinkedIn
  • MSN Reporter
  • Digg
  • Reddit
  • StumbleUpon
  • Technorati
  • Yahoo! Bookmarks
  • Yahoo! Buzz
  • FriendFeed
  • Blogosphere News
  • email
  • Add to favorites
Posted in General Chatter
6:41 pm, January 25, 2010

You must be logged in to post a comment.

 

Signup for our News Alerts

If you would like to do the following:

  • Add your comments to a post or
  • Get automatic E-mail News Alerts whenever our Calendar changes or a new post is added to our News Blog

Then you must please Register on our Blog! No more excuses for not knowing what's going on at Club Elani!

You will receive an E-mail after registration with your details. Please remember to add our E-mail address to your address book to ensure that our mails dont get dumped!.

You must Log In to be able to post a comment on any of the posts on our News Blog.