Club Elani News and Events

THE place for FUN in the SUN at Misverstand Dam, Moorreesburg

Ma se tuine – Elani

July24

Hello daar van ‘Lize4Jul10 390n lekker warm Klub Elani - dis nou as jy ‘n stil plekkie kry om in die winterson soos ‘n akkedis op ‘n klip te sit en balle bak! Ek verstaan dat die lewe vinnig is deesdae maar partykeer verbaas sommige gaste my nogsteeds met ‘n “jaar laat” oogopslag om my iets uit te wys wat nou net gister bygekom het.  Gewoonlik speel ek nog so bietjie saam maar dan moet ek tog maar smile en vertel dat die nuwe ding nou al ‘n jaar lank in daardie selfde posisie staan.

Soos die klein windpomp wat ewe skielik verskyn het.  Die waterval by die petrol pomp wat nou al seker twee jaar daar staan het net verlede naweek uit die lig geval.  Die palmbome in die slipway en moet tog nie die vistenk vergeet met die skilpaaie in nie ………. die lysie is eintlik nog baie lank!

So toe die kinders nou die dag so bietjie vervelig was het ouma hulle uitgestuur om bietjie haar tuin te gaan kiekie want sy wil inskryf vir ‘n kompetisie in die een of ander boek.  Vandag is dit nou so lekker stil hier en met niemand wat my agter die laptop kom uitsleep vir ‘n dop nie, besluit ek om sommer dit op die web te sit.  Nou kan die wat te besig is om vir ons te kom kuier bietjie kyk en hopenlik so bietjie verlang!

Share this Post with Your Fans and Friends:
  • Facebook
  • Twitter
  • Google Bookmarks
  • RSS
  • Live
  • MySpace
  • del.icio.us
  • LinkedIn
  • MSN Reporter
  • Digg
  • Reddit
  • StumbleUpon
  • Technorati
  • Yahoo! Bookmarks
  • Yahoo! Buzz
  • FriendFeed
  • Blogosphere News
  • email
  • Add to favorites
Posted in General Chatter
4:38 pm, July 24, 2010

You must be logged in to post a comment.

 

Signup for our News Alerts

If you would like to do the following:

  • Add your comments to a post or
  • Get automatic E-mail News Alerts whenever our Calendar changes or a new post is added to our News Blog

Then you must please Register on our Blog! No more excuses for not knowing what's going on at Club Elani!

You will receive an E-mail after registration with your details. Please remember to add our E-mail address to your address book to ensure that our mails dont get dumped!.

You must Log In to be able to post a comment on any of the posts on our News Blog.