Skaapkop & Pannekoek 10July

Smiley's ready!!
Nog ‘n skaapkop aand het gekom & gegaan – die keer met ‘n verskil want die volgende oggend kon mens voel die pannekoek was definatief by die verkeerde stalletjie afgehaal.
Met die afval op die tafel en die skaapkoppe wat uitgedra word vir die honger manne het die helfde van ons gaste ons verlaat. Hulle het wel belowe sodra die beendere weggesit was dat hulle weer sal terugkom vir die pannekoeke.
Tannie Sannie het weereens vir ons kom ondersteun en hierdie keer ….
het sy haar seun Hercules saamgebring. Ons hoop ons sien julle weer by die volgende skaapkop aand.

Like this Amy
Dave challenged Amy to order a Smiley which he had to finish. She managed to pick it up, look it in the eye but just as she wanted to take a bite the Smiley won and she had to give it away. The British could not finish their head so another win for the Boere!
Some Smileys were taken home but I doubt if they were eaten. The rest of the head – die boere het hulle almal klaar gemaak.
Die pannekoeke het ook nie die aand gemaak nie – ons het dit alles opgedrink en niks oorgehou vir die volgende dag nie. Gelukkig ook want ek dink nie ons sal die volgende dag weer pannekoeke wou sien nie.
Vriendelike Pannekoek Groete,
Caren
- Daar was ander kos ook
- And they’re out…
- Smiley’s ready!!
- Smaaklike ete
- Die Afval potte
- Want some…
- Like this Amy
- Amy trying
- Amy not trying anymore
- Vol kieste..
- Elke man hou sy smiley dop..
- Lekker vol saal.
- Als reg by die tafel?
- Kobus & sy skoon ouma!
- Nog ‘n doppie..
- Die pannekoekies!!
- Welkom tuis!
- Last smoke
















