Skaapkop & Wrestling Tickets

'n Smile vir die Smiley!
Hi guys,
Just a short update on what’s happening at your favourite place!
Ons skaapkop aand lyk na ‘n lekker groot jol, daar is nog net 20 koppe oor so boek NOU as jy nog nie jou Kop geboek het nie. Die koppe lyk baie mooi en gaan natuurlik nog mooier lyk as ons eers al die lekker spices oor het en gebak het. Om nie eens te praat van die afval nie – die eerste batch was watertand lekker so moenie dit misloop nie.

Dis mos kos!
En dan kom ons wonderlike DJ weer vir ons bietjie agtergrond musiek maak – so maak seker jy is hier om bietjie litte los te skud.
21 Augustes is dit ons eerste Stoei aand op Misverstand – die manne van AWA kom bietjie hul tricks wys in die kruit. Tickets are flying quickly and seats are limited – so make sure you book early to get a nice seat – visit our events page to see what’s going at the AWA evening.
See you there & if we don’t then we see you at some other function hopefully – check out the calendar for more events!
Cheers
Caren
