January29
Soos gewoonlik was dit weer verskriklik goed ondersteun deur jonk, jonk en jonk. Mag mos nou nie die groot mense oud noem nie.
Daar was sommer lekker gecheer en gespoeg. Seker een of twee van die spoegers het slukkers geword maar dit sal hulle mos nou nie regtig vir ons sê nie. Mens kan sommer op die prentjies sien party manne & vroue het so bietjie by die huis geoefen – wonder waarmee ……..
Read the rest here »
January29
Die ou groot Vader Kersfees het weer sy verskeining gemaak – the veranda was full of kids when he arrived with his loads of presents. Some old ladies also got a chance to sit on the Fathers lap for a present.
Read the rest here »
January29
Dit was nou dol & vol verrassings. Ons was so besig dat ons nie eens kans gekry het vir foto’s nie. Mandy & Kobus het al hier by Oktober vir my laat weet dat ons by 200 stop – wel die laaste 50 het toe op die ou stoep gesit. Alles het baie goed afgeloop en ek hoop almal het genoeg geëet.
Read the rest here »